Blog | The Blue Whistle
Reëls & Regulasies: Skole Rugby
06 April 2012Die volgende reëlings sal geld by skole rugby waarby die Blou Bulle Rugby Skeidsregters Vereeniging betrokke is. 1. TEGNIES Afrigters en toeskouers moet asseblief 'n minimum van drie meter aan albei kante van die grenslyn wees, waar toue gespan
moet word, dit sluit B- en C- velde in. Indien nog sitplek op die pawiljoen beskikbaar is, mag niemand langs die veld staan nie. As gevolg van die vinnige-ingooi-reël is dit noodsaakl...

